update 01

23 November 2009

some images from the past 2 weeks

mila with avo and avô, celia and carlos

mila and primos tania and jorge

mila and lina

mila and mommy

4 Responses to “update 01”

  1. Marianne Says:

    Liewe liewe Heleen en Sergio en die kleine pragtige Mila!

    Mark het vir my jou blog geforward.
    Pragtige pragtige fotos.

    Baie geluk met die aweeeeesome huis en met die mooiste baba!

    Net die mooiste wense vir julle.

    Ons beplan om iewers volgende jaar in Maputo ‘n draai te maak. Sal jou op hoogte hou en ‘n teeetjie kom drink! 🙂

    Baie liefde van my.
    Marianne x

    • skapie Says:

      so bly om van jou te hoor! baie dankie, en ons sien uit daarna om jou te sien! hoop dit gaan goed met jou. baie liefde ook van ons uit maputo =) X

  2. ilze Says:

    Hallo Heleen

    Julle kind is pragtig – die appel groen van haar buggy pas baie goed met haar rooi hare!!

    WIE is de rooikop in die familie – Sergio?

    in elk geval hoop julle geniet die kersfees met klein Mila – baie liefde van ons

    ilze, heinrich en oscar

  3. Alastair Says:

    Hi Heleen!congrats on the gorgeous baby.nice pics too! All the best to you and blondie!

    God Bless
    A


Leave a comment